Vlag van Nepal

Vlag van Nepal
Vlag van Nepal
Vlag van Nepal
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Nasionale vaandel Burgerlike en staatsvlag en nasionale vaandel
Verhouding sien artikel
Goedgekeur 16 Desember 1962[1]
Ontwerp ’n Kombinasie van twee rooi vaantjies met ’n blou fraiing met ’n wit son en sekelmaan daarbinne

Die nasionale vlag van Nepal is op 16 Desember 1962 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n kombinasie van twee rooi vaantjies met ’n blou fraiing en ’n wit son en sekelmaan in die wimpels.

  1. "Nepal" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2018. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search